AGS Fontein van Lewende Water
Kom drink van die water van die Lewende Fontein en word nooit meer dors nie

Ons Pastore

Pastoor Edmund

Pastoor Edmund

Posisie Presiderende Pastoor

Agtergrond Pastoor Edmund het gematrikuleer aan Hoërskool Verwoerdburg. Hy het studeer by die AGS Teologiese college en RAU en voltooi sy studies in 1998. Hy is 25 jaar in die bediening. Hy is 18 jaar met Lenuschke getroud, die liefde van sy lewe en hulle het een seun, Edjuan. Sy verantwoordelikheid is die bediening en bestuur van die gemeente. Sy hart is, Lewe vir Jesus en dien Hom. 2 Petrus 1:3

Pastoor Alwyn

Pastoor Alwyn

Posisie Pastoor

Agtergrond Pastoor Alwyn het in 2004 sy studies voltooi aan die AGS Teologiese kollege waarna hy en sy gesin die gemeente begin het. Pastoor Alwyn is hoofsaaklik verantwoordelik vir die prediking van die woord en aanbieding van woordskool asook vir die bestuur van die gemeente.

KONTAK ONS

Gebruik hierdie vorm om in kontak te kom met ons as jy wil deel raak van ons gemeente.

Of kontak ons direk by info@agsfonteinvlwater.co.za 

CONTACT US

Please use this form to get in touch with us or if you want to join our congregation.

Or contact us directly at info@agsfonteinvlwater.co.za





You can find us  at 24 Buh-Rein Drive, Buh-Rein Estate, Kraaifontein, Cape Town